• Met Die Herders Van Die Ope Velde Piano - Digital Sheet Music

Met Die Herders Van Die Ope Velde Piano - Digital Sheet Music

'n Afrikaanse Kerslied, geskryf op die melodie van "Blye môre, blyste van die dae"Melodie en vereenvoudigde akkoorde in F-majeur.1Met die herders van die ope veldekom ons ook na Betlehem.Hierdie Kind is groter as die helde,hierdie Kind het God se stem.In die weerklank van die eng'leskarewil ons juig met hemelse fanfare:“Halleluja! God word mens!U oortref ons grootste wens!”2Van die stal versprei die tyding verderdeur die eeue tot vandag:Hier die Kindjie is die Goeie Herder,hierdie Kind verlig die nag!In die weerklank van die eng'leskarewil ons juig met hemelse fanfare:“Halleluja! God word mens!U oortref ons grootste wens!”CCLI 7069241

Digital Download
$3.99
Access Instantly
Download and print your PDF sheet music right away.
Quantity
1
Get 50% off your first order with an SMP Plus subscription

Details

Summary
Instrument:
Piano C Instrument
Genres:
Christian Christmas Classical
Publishers:
envangeli
Series:
ArrangeMe
Format:
Fake Book
Item types:
Digital
Level:
Beginning
Usages:
Christmas Praise School and Community
Number of Pages:
1
Detailed Description
C Instrument, C Instruments - Level 1 - Digital Download

SKU: A0.1686162

Composed by Christian Gregor - 1784. Arranged by Tinus Badenhorst. This edition: pdf. Christian, Christmas, Classical, Praise & Worship, Sacred. Lead Sheet / Fake Book. 1 pages. Envangeli #1251342. Published by envangeli (A0.1686162).

'n Afrikaanse Kerslied, geskryf op die melodie van "Blye môre, blyste van die dae"
Melodie en vereenvoudigde akkoorde in F-majeur.

1
Met die herders van die ope velde
kom ons ook na Betlehem.
Hierdie Kind is groter as die helde,
hierdie Kind het God se stem.
In die weerklank van die eng'leskare
wil ons juig met hemelse fanfare:
“Halleluja! God word mens!
U oortref ons grootste wens!”

2
Van die stal versprei die tyding verder
deur die eeue tot vandag:
Hier die Kindjie is die Goeie Herder,
hierdie Kind verlig die nag!
In die weerklank van die eng'leskare
wil ons juig met hemelse fanfare:
“Halleluja! God word mens!
U oortref ons grootste wens!”

CCLI 7069241.

About ArrangeMe

This product was created by a member of ArrangeMe, Hal Leonard's self-publishing community for independent composers, arrangers, and songwriters. Discover unique arrangements of popular titles and original compositions from diverse creators. The length, difficulty, and pricing are determined by the arranger or composer.

About Digital Downloads

Digital Downloads let you instantly access sheet music on your computer, tablet, or mobile device. Print your sheet music anywhere, anytime, or play it straight from your device—no internet connection is required after download.

Each Digital Download includes a watermark with your name, purchase date, and the number of copies purchased. You may only print or use the number of copies purchased. Redistribution or unauthorized printing is prohibited.

Similar Sheet Music & Digital Downloads
ArrangeMe:
envangeli
Series:
ArrangeMe
Instrument:
Piano and Keyboard Piano Other C Instrument
Publisher:
envangeli