Met Die Herders Van Die Ope Velde Piano - Digital Sheet Music
'n Kerslied, geskryf op die melodie van "Blye môre, blyste van die dae"Melodie en gedetaileerde akkoorde in F-majeur.1Met die herders van die ope veldekom ons ook na Betlehem.Hierdie Kind is groter as die helde,hierdie Kind het God se stem.In die weerklank van die eng'leskarewil ons juig met hemelse fanfare:“Halleluja! God word mens!U oortref ons grootste wens!”2Van die stal versprei die tyding verderdeur die eeue tot vandag:Hier die Kindjie is die Goeie Herder,hierdie Kind verlig die nag!In die weerklank van die eng'leskarewil ons juig met hemelse fanfare:“Halleluja! God word mens!U oortref ons grootste wens!”CCLI 7069241
Details
Summary
- Format:
- Fake Book
- Item types:
- Digital
- Level:
- Early Intermediate
- Usages:
- Christmas Praise School and Community
- Number of Pages:
- 1
Detailed Description
SKU: A0.1686157
Composed by Christian Gregor - 1784. Arranged by Tinus Badenhorst. This edition: pdf. Christian, Christmas, Classical, Praise & Worship, Sacred. Lead Sheet / Fake Book. 1 pages. Envangeli #1251337. Published by envangeli (A0.1686157).'n Kerslied, geskryf op die melodie van "Blye môre, blyste van die dae"
Melodie en gedetaileerde akkoorde in F-majeur.
1
Met die herders van die ope velde
kom ons ook na Betlehem.
Hierdie Kind is groter as die helde,
hierdie Kind het God se stem.
In die weerklank van die eng'leskare
wil ons juig met hemelse fanfare:
“Halleluja! God word mens!
U oortref ons grootste wens!”
2
Van die stal versprei die tyding verder
deur die eeue tot vandag:
Hier die Kindjie is die Goeie Herder,
hierdie Kind verlig die nag!
In die weerklank van die eng'leskare
wil ons juig met hemelse fanfare:
“Halleluja! God word mens!
U oortref ons grootste wens!”
CCLI 7069241.
About ArrangeMe
This product was created by a member of ArrangeMe, Hal Leonard's self-publishing community for independent composers, arrangers, and songwriters. Discover unique arrangements of popular titles and original compositions from diverse creators. The length, difficulty, and pricing are determined by the arranger or composer.
About Digital Downloads
Digital Downloads let you instantly access sheet music on your computer, tablet, or mobile device. Print your sheet music anywhere, anytime, or play it straight from your device—no internet connection is required after download.
Each Digital Download includes a watermark with your name, purchase date, and the number of copies purchased. You may only print or use the number of copies purchased. Redistribution or unauthorized printing is prohibited.
Similar Sheet Music & Digital Downloads
- ArrangeMe:
- envangeli
- Series:
- ArrangeMe
- Instrument:
- Piano and Keyboard Piano Other C Instrument
- Publisher:
- envangeli