• Hoor Jy Ook Jou Eie Naam - Melodie en Akkoorde Piano - Digital Sheet Music
  • Hoor Jy Ook Jou Eie Naam - Melodie en Akkoorde Piano - Digital Sheet Music

Hoor Jy Ook Jou Eie Naam - Melodie en Akkoorde Piano - Digital Sheet Music

Hoor Jy Ook Jou Eie Naam? - Melodie en Akkoorde in D majeur, transponeer later na E majeur.Laat Ons Gaan Na Die Huis Van God!CCLI 7257445Vers 1Hoor jy ook jou eie naamin die Sabbatsoggendlug?Sing terwyl die son opstaanen die donker wyk terug.Ek verlos en Ek maak vryen die Lewe is in My.Nuwe krag is hier te kryen jou soektog is verby.Vers 2Voel die asem van die Heerin die sagte oggendwind.Wat 'n vreugde, weer en weer,om genesing te kan vind!Ek verlos en Ek maak vryen die Lewe is in My.Nuwe krag is hier te kryen jou soektog is verby.BrugLaat ons gaan na die huis van God!Laat ons gaan na die huis van God!Laat ons gaan na die huis van God!laat ons gaan na die huis van God!RefreinLaat ons gaan na die huis van God!Laat ons gaan na die huis van God!Laat ons gaan na die huis van God!Laat ons gaan na die huis van God!TussenspelBrugLaat ons gaan na die huis van God!Laat ons gaan na die huis van God!Laat ons gaan na die huis van God!Laat ons gaan na die huis van God!RefreinLaat ons gaan na die huis van God!Laat ons gaan na die huis van God!Laat ons gaan na die huis van God!Laat ons gaan na die huis van God!TussenspelVers 3Die aanbiddingsatmosfeerin gewyde klank gehulhet 'n aangename geur,met sy Gees is ons vervul.(Laat ons gaan na die huis van God!)

Digital Download
$3.99
Access Instantly
Download and print your PDF sheet music right away.
Quantity
1
Get 25% off your first order with an SMP Plus subscription

Details

Summary
Instrument:
Piano C Instrument
Genres:
Christian 21st Century
Publishers:
envangeli
Series:
ArrangeMe
Format:
Fake Book
Item types:
Digital
Level:
Early Intermediate
Usages:
Praise School and Community
Number of Pages:
2
Detailed Description
C Instrument, C Instruments - Level 2 - Digital Download

SKU: A0.1887756

By envangeli. Composed by Tinus Badenhorst. This edition: pdf. 21st Century, Christian, Classical, Praise & Worship, Sacred. Lead Sheet / Fake Book. 2 pages. Envangeli #1446423. Published by envangeli (A0.1887756).

Hoor Jy Ook Jou Eie Naam? - Melodie en Akkoorde in D majeur, transponeer later na E majeur.
Laat Ons Gaan Na Die Huis Van God!
CCLI 7257445

Vers 1
Hoor jy ook jou eie naam
in die Sabbatsoggendlug?
Sing terwyl die son opstaan
en die donker wyk terug.
Ek verlos en Ek maak vry
en die Lewe is in My.
Nuwe krag is hier te kry
en jou soektog is verby.

Vers 2
Voel die asem van die Heer
in die sagte oggendwind.
Wat 'n vreugde, weer en weer,
om genesing te kan vind!
Ek verlos en Ek maak vry
en die Lewe is in My.
Nuwe krag is hier te kry
en jou soektog is verby.

Brug
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
laat ons gaan na die huis van God!

Refrein
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!

Tussenspel

Brug
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!

Refrein
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!
Laat ons gaan na die huis van God!

Tussenspel

Vers 3
Die aanbiddingsatmosfeer
in gewyde klank gehul
het 'n aangename geur,
met sy Gees is ons vervul.
(Laat ons gaan na die huis van God!).

About ArrangeMe

This product was created by a member of ArrangeMe, Hal Leonard's self-publishing community for independent composers, arrangers, and songwriters. Discover unique arrangements of popular titles and original compositions from diverse creators. The length, difficulty, and pricing are determined by the arranger or composer.

About Digital Downloads

Digital Downloads let you instantly access sheet music on your computer, tablet, or mobile device. Print your sheet music anywhere, anytime, or play it straight from your device—no internet connection is required after download.

Each Digital Download includes a watermark with your name, purchase date, and the number of copies purchased. You may only print or use the number of copies purchased. Redistribution or unauthorized printing is prohibited.

Similar Sheet Music & Digital Downloads
ArrangeMe:
envangeli
Series:
ArrangeMe
Instrument:
Piano and Keyboard Piano Other C Instrument
Publisher:
envangeli